Loading the player...


INFO:
Ek het hierdie naweek die geleentheid gehad om my eerste Leraar in die amp te bevestig. My hart is so vol en my trane sit vlak in my oë. Dankie Here vir U hand oor ons. Daar was n ongeluk op Vanrhynspas en moes ons dinge rondskuif. Ons het die nuwe leraar toe sommer op die pas by die ongeluk ontvang en daarvanaf beweeg na die Pastorie en Kerk. Die drywer van die trok het nie seer gekry nie🤍